background image

trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.

5.2. 

As koneksie na die muurprop beskadig is moet 

die toestel vervang word volgens waarborg.

6. Addisionele waarskuwing vir ketels

6.1.

 Die ketel en die basis (waar van toepassing) 

moet nie saam ander tipe ketels gebruik word nie.

6.1.2

.

 Die ketel sal automaties afsit as daar nie water 

in is nie as gevolg van `n droog kook funksie in die 
ketel.  Wag ±15minute vir die element om af te koel, 
maak vol water en gebruik.  

6.1.3.

 Moenie die ketel oorvol maak nie. 

6.1.4.

 Moet nooit die koord van die ketel verwyder 

teryl dit gebruik word nie. Skakel die toestel eers af. 

6.1.5.

 Verseker die deksel is behoorlik toe voor die 

ketel aangeskakel word om te verhoed dat warm wa-
ter uitspat wanneer die ketel kook.Moenie die deksel 
oopmaak tydens die kookproses.

6.1.6.

 Die ketel moet afkoel voordat dit weer gekkook 

kan word.

6.1.7.

 Wees versigtig wanneer water uitgegooi word. 

6.1.8.

 Die moet ketel op`n plat, stabiele area gebruik 

word.

6.1.9.

 Die water sal vir `n aansienlike tyd warm bly 

na dit gekook het en kan brand.  Wees versigtig en 
hou weg van kinders.

6.1.10.

 Die ketel liggaam sal baie warm word tydens 

gebruik. Om beserings te voorkom hou by die hand-
vatsel vas.

6.1.11.

 Wees versigtig vir die stoom wat uit die 

deksel en tuit kom.

Produk spesifikasies:
Spanning: 220-240 V ~ 50-60Hz 
krag: 1500-1800W
Water Kapasiteit: Minimum 0.9L – Maksimum 2L

Summary of Contents for LCK180SSA

Page 1: ...Model LCK180SSA 1500 1800W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE CORDLESS POWER INDICATOR LIGHT STAINLESS STEEL KETTLE...

Page 2: ...er or other device that automatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power...

Page 3: ...arts accessories 2 4 2 If the power cord is damaged the manu facturer or its service agent or a similarly qualified person must replace it in order to avoid a hazard 2 4 3 Any misuse or failure to fol...

Page 4: ...st not be operated with any other models of kettle 6 1 2 The kettle is fitted with a dry operation cutout that switches off the kettle if it has boiled dry If this happens allow the kettle to cool dow...

Page 5: ...ets on 1 circuit Kettle takes too long to boil Element has lime scale deposits Descale element using a proprietary descaler or citric acid solution If not success ful then a new element may be require...

Page 6: ...tel prop moet in die hoof prop pas en moenie die prop verander 2 1 12 Indien n multi prop gebruik word maak seker die toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi prop 2 1 13 Moenie die t...

Page 7: ...ker te maak 3 2 2 Maak die deksel toe tot dit in posisie klip Plaas die ketel op die basis en prop in Elektries uitlaat 3 2 3 Om die ketel aan te sit druk die aan af knop pie na posisie 1 BELANGRIK Mo...

Page 8: ...die toestel eers af 6 1 5 Verseker die deksel is behoorlik toe voor die ketel aangeskakel word om te verhoed dat warm wa ter uitspat wanneer die ketel kook Moenie die deksel oopmaak tydens die kookpr...

Page 9: ...op die basis geplaas word Ketel skop hoof kragbron uit Kring is oorlaai Ontkoppel alle toestelle op dieselfde kring Let wel daar kan tot 5 huishoudelike proppe op een kring wees Ketel vat lank om te k...

Page 10: ...will render the warranty void so please contact an authorised service centre or agent for any service or repair requirements Extended 12 Month Limited Warranty Lucky offer an extended 12 month limite...

Page 11: ...ie aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie 6 Enige poging tot herstel of vervanging van ongemagtigde dele sal die waarborg ongeldig maak Kontak asseblief n gemagtigde dienssentrum of agent vi...

Page 12: ...an 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Reviews: